Silver Stone Namibia is geleë in Hentiesbaai, in die Mini Mall in Jakkalsputzweg (hoofstraat). Nie net is ons ‘n kleinhandelaar van egte silwer juwele van hoë gehalte teen bekostigbare pryse nie, maar ons ontwerp en vervaardig ook egte silwer juweliersware. Silwersmit, Johann van Schalkwyk, herstel en poleer ook egte silver juwele.

Silver Stone Namibia is located in Henties Bay, in the Mini Mall in Jakkalsputz Road (main street). Not only do we retail in high quality silver jewelry at affordable prices, but we also design and manufacture silver jewellery. Silversmith, Johann van Schalkwyk, also repairs and polishes silver jewellery.

Find us here.

Contact Info

Johan & Anja

  • +264 (0)81 838 5303